JADE GROET MET ’N GLIMLAG EN PLANNE JADE GROET MET ’N GLIMLAG EN PLANNE

Jade de Waal het gisteraand die kykers, beoordelaars en haar mededeelnemers in MasterChefSA gegroet. Amanda de Lange het met haar gesels oor haar “ongelooflike ervaring”.

Met die 21-jarige Jade de Waal was daar nie veel van ’n middeweg by kykers van MasterChef SA nie. Hulle was óf dol oor haar óf hulle het haar verpes.

En dié wat nie vat aan De Waal kon kry nie, het meestal haar vreemde aksent die skuld gegee.

To read the full article click here.

Leave a reply:

*

*

Your email address will not be published. Required fields are marked *